







Nuut op die mark ‘n besonderse eiendom in die populêre deel van Vleesbaai.
n’ Noorde front erf met besondere brander en see uitsig.
Die grootte van die erf bied die eienaar meer as een opsie om ‘n besonderse uitsig te kan geniet.
‘n Erf met min helling en, dus minder grondwerk en voorbereiding, wat boukoste beperk.
Met ‘n pretparkie net oor die straat vir die kleinspan.
R1,470,000.00
Added: May 30, 2024
Boggoms Bay plot Kode: VBE 912b
Owning a home is a keystone of wealth… both financial affluence and emotional security.
Suze Orman