’n Uitstaande erf naby die hoofstrand, die kerk en die strandwinkel,
met brander uitsig in ’n unieke omgewing |
|||||||
Geleë langs ’n pratige natuurtuin wat instand gehou word met inheemse
flora en fauna |
|||||||
’n Plankpad wat deur die natuurtuin loop en die eiendom met die strand
verbind, bied werklik iets ekstra uit die natuur |
|||||||
Die brander uitsig en die groot verskeidenheid voël lewe in die natuurtuin met sy inheemse plantegroei plaas die eiendom in ’n klas van sy eie. | |||||||
Stapafstand strand toe. |
R1,470,000.00
Added: May 30, 2024
Owning a home is a keystone of wealth… both financial affluence and emotional security.
Suze Orman