Hierdie eiendom verteenwoordig die ekslusiewe natuurskoon en stilte van Vleesbaai.
Met ‘n groen area agter die eiendom is daar soveel meer privaatheid en speelruimte vir kinders (en ouers).
Geleë in die hartjie van Hoekbaai met ‘n verskeidenheid van natuurlewe en front Noord.
Noorde front bied soveel meer wanneer die vasteverbeterings deur ‘n nuwe eienaar voltooi is.
Die Noorde front spaar elektrisiteit, die dak van ‘n woonhuis kan gerieflik sonpanele huisves om elektrisiteit te spaar.
Die winter son op die voorstoep bied lekker warmte terwyl jy laat middag oor die see uit kyk en die voës vir oulaas roep na ‘n maat om mee saam te slaap.
Kom geniet die lewe, nog so ongerep en veilig.
R1,470,000.00
Added: May 30, 2024
Owning a home is a keystone of wealth… both financial affluence and emotional security.
Suze Orman