Die laaste van sy kalliber nog beskikbaar.
Noorde front en geleë agter ‘n ruim groenstrook wat uitsig en prievaatheid bevestig.
Sien die baai van Vleesbaai, van die strand tot by Danabaai waar die branders teen die rotse slaan.
Geleë in ‘n stil straat waar weinig verkeer vloei voor kom.
Hier kom die Kaapse Grysbokkie nog met sononder op jou voorstoep wei.
Geniet die gevoel van vryheid en ruimte waarvoor hierdie eiendom ruim voorsiening maak.
R1,470,000.00
Added: May 30, 2024
Owning a home is a keystone of wealth… both financial affluence and emotional security.
Suze Orman