Met die skaarste aan beskikbare eiendomme is daar nou weer ‘n juweel beskikbaar.
Die enigste in Vleesbaai wat Noord/Noord Ooste front teen hierdie prys.
Die erf is aan twee kante met ‘n groenstrook verbind en waarop daar geen bouregte geregistreer is nie.
Dit bied heelwat meer privaatheid en skep meer ruimte om die natuurlewe te ervaar wat in hierdie groenstrook bly.
‘n Erf met min materiaal om te verwyder.
Kontoersertifikaat beskibaar asook bouplanne.
Die eiendom geniet branderuitsig en uitsig oor die baai.
Die erf is groter as die gemiddelde erwe wat in hierdie prysklas val.
R1,470,000.00
Added: May 30, 2024
Owning a home is a keystone of wealth… both financial affluence and emotional security.
Suze Orman